Waarom zeggen dokters "er is 50% kans op mortaliteit" in plaats van het iets minder griezelige "er is een kans van één op twee dat hij het niet haalt"?
(Hij heeft het wel gehaald, overigens)
Ja, oraait. So ek raak nou oud. Ek voel dit lankal. Maar nou weet ek dit ook sommer. Bevestig deur die medici.
Kyk, ek het stres. En as ek nie genoeg het nie, dan maak ek dit vir myself. Ek is 'n adrenalien-junkie, kan en wil nie stilsit nie, en is op my beste as die lewe op sy kakste is.
Was eers tandarts toe vanoggend. Roetine eintlik, maar bietjie van 'n seer ondertand. Dit was toe net "kalk build-up" en is toe sommer vinnig genees. Nee, regtig vinnig. 15 Minute later is ek terug werk toe, na ek my R400 daarvoor betaal het. Maar ek seg niks. As ek sli was, sou ek ook R400 "charge". Hmm. So in my skik met die goeie toestand van my gebit, bel ek vir Pierre. My dokter. "Kobus hier - wat doen jy?" jil ek. "Ek maak mense dood en gesond, en jy?" kap hy terug.
Ek sukkel al die afgelope maande (letterlik maand, as dit nie al 'n jaar is nie...) met sinus en 'n hewige agterneus drup. Nou nie dat ek dink jy wou dit lees nie, maar dis waar. Ek drink allerhande doepas vir dit, van 'n Sinutab toestelletjie wat Christa vir my gegee het, tot by Allerjex en enige-iets wat lyk of dit my hooikoors, sinus en kopseer kan keer, stadiger maak of heeltemaal stopsit. Niks het gehelp nie.  Gaan ek toe mos maar vanoggend dokter toe, toe selfs google.com nie meer nuwe raad vir my gehad het nie. (Ek sweer dis my ma se vuil donnerse 11 katte wat my allergie veroorsaak...)
Ek hou nie van dokters nie. Bang vir hulle. Veral die wie se spreekkamers binne in hospitaal geboue is. Want die grootste en sterkste van mense vermurwe van daardie reuk. Jy weet mos - dis nie net die reuk van skoon nie, dis so reuk van gevaar, danger, onheilspellend en "ah-ha! het jou!" reuk. Dit vermurwe my. My bravade verander spoedig in "ag jirre, ekskuus ek is hierso... hehe... uh.. heeeeelp!..."
Maar ek gaan sit toe maar en wag vir my afspraak, in n lee wagkamer. En dan is daardie tannies wat daar werk mos altyd so donners nuuskierig. "Wat bring jou hier vandag seun?" vra die een ou plomp vrou my. Ek weet eers nie wat om te antwoord nie. Dink ek toe vinnig. Impotensie. Vroee ejakulasie. Laat ejakulasie. Slapheid. Puisie in my hol. Ambeie. Vroet-voet. Maaiers in my hol. Fok - wat het dit in elk geval met die donnerse vrou te doen?
"Snot!" antwoord, stotter ek uiteindelik. "Hehe" lag sy. "Jy lyk nie oraait nie" "Nee regtig" seg ek - "dis die sinusse. En dit ruik al. Ek is juis hier omdat ek nie goed lyk nie. [teef]" "Jy is altyd so vol grappies!" lag sy. "Fokkof jou bietsh", dink ek. As ek gedink het jy was die dokter sou ek met JOU die afspraak gemaak het. Dan raak ek stil. Ek raak nooit aan een van die tydskrifte nie, want ek weet die goed is vol van almal se fokken pes. So ek kyk vir die mat, terwyl die spils vrou probeer geselskap maak.
Ek maak of my ore toe is van die was, en knik so nou en dan, net om haar te herhinner aan 'n breindood mens. Uiteindelik gee sy op. Hoor ek sy fluister vir haar kollega.. "...ek dink nie hy is all-there nie..." Smile ek maar net. Amper stem ek saam met haar.
Die dokter, vriend van my, verstaan toe sommer gou toe ek hom vertel van my nimmereindige stryd het die snot en die slym. Hy kyk my ore en vat my bloedruk. "Fok" seg hy. "My ore?" wonder ek hardop. "Jirre fok nee, jou bloedruk" murmereer hy en trek 'n spuitnaald nader. Na ek beveel word om plat te le, en hy weer my bloedruk vat voor hy die naald my binne-aar opforseer, vertel hy my dis 180/120. Dis glo te hoog. Verstaan nie, vertel ek hom. Ek is dan so tenger en uitgehonger. "Fokof!" lag hy! "Le laat ek spuit!". Vertel hy, hy moet aangaan met afsprake. Geld koop brood, reken hy.
So daar los hy my hoog en droog op die bed in die spreekkamer na hy my spuit en wag dat my bloeddruk daal. 45 minute lank. Terwyl hy pasiente spreek. Hy reken - "wees net stil" Ek het tot gehoor van geboorte datums en 'n oom met 'n omgekrapte maag. Spinasie glo.
En so is ek voorskriffie in die hand uit by die deur. "Reguit Apteek toe!" gil dokter agter my aan. "Ja dokter” seg ek. Hmmm" dink ek toe ek gang af stap. Meer regop en vinnig as gewoonlik. Oud se moer. Ek sal julle wys. Ek stuur toe maar my senior bestuurder namens my apteek toe.
So nou sit ek in my kantoor. En semi-jammer vir myself. Is ek oud? Of is ek siek? Nee wat - ek gaan nog berge versit. Maar vandag gaan ek rus. Want ek voel nie lekker nie. Ek het nog baie skop in my.